
Liggrys pet met Akademia-embleem regs voor en aan die linkerkant.
70 g/m
Katoen voorpaneel
Geborduurde ogies
Velcro-band
Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.