
- Vlootblou Slazenger-gholfhemp met Akademia-embleem in vlootblou op linkerbors
- Gemaak van ligte en gemaklike polyster.
Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.
Mates (cm) | S | M | L | XL | XXL | 3XL | 4XL |
½ Bors | 53 | 56 | 59 | 62 | 65 | 68 | 71 |
½ Soom | 52 | 55 | 58 | 61 | 64 | 67 | 70 |
Moulengte | 47 | 49 | 51 | 53 | 55 | 57 | 59 |