Akademia-dagboek vir 2022
Akademia-dagboek vir 2022
Akademia-dagboek vir 2022
Akademia-dagboek vir 2022

Akademia-dagboek vir 2022

Gewone prys
R 180.00
Uitverkopingsprys
R 180.00
Versendingskoste word met bestelling bereken.
Hoeveelheid moet 1 of meer wees

Ter viering van Akademia se tiende verjaarsdag in 2022 stel ons graag ʼn spesiale uitgawe van ons dagboek beskikbaar.

Die dagboek is volgepak met spesiale dae, vakansiedae, mooi foto’s en genoeg spasie om jou notas te skryf.