Egte leer, beskikbaar in lig- of donkerbruin, met Akademia-embleem.
Bagasieplaatjie slaan oop met ʼn kaartjie waar besonderhede ingevul kan word.
Afmetings: Lengte 135 mm x breedte 95 mm. Oopvoulengte: 190 mm