Eerstejaarskamp 2022
Eerstejaarskamp 2022

Eerstejaarskamp 2022

Gewone prys
R 1,500.00
Uitverkopingsprys
R 1,500.00
Versendingskoste word met bestelling bereken.
Hoeveelheid moet 1 of meer wees

Eerstejaarskamp 2022

Wees studentgereed vir 2022!

Kom saam na die eerstejaarskamp vir Akademia-studente (Fonties). Die jaarlikse eerstejaarskamp beloof om weer een vir die boeke te wees.

Hier ontmoet jy medestudente en bou vriendskappe nog voordat klasse amptelik afskop. Moet nie hierdie geleentheid misloop nie.

Datum: 1-4 Februarie 2022

Plek: Zwartkloof Privaat Wildreservaat

Koop jou kaartjie teen 27 Januarie 2022 

Voltooi die inskrywingsvorm hier