Skryfnet: Skryf ‘n mediaverklaring
Skryfnet: Skryf ‘n mediaverklaring

Skryfnet: Skryf ‘n mediaverklaring

Gewone prys
R 450.00
Uitverkopingsprys
R 450.00
Versendingskoste word met bestelling bereken.
Hoeveelheid moet 1 of meer wees

Skryf ‘n mediaverklaring is ʼn praktiese werkswinkel wat ontwikkel is en aangebied word deur dr. Thalyta Swanepoel – ʼn dosent in joernalistiek en mediaskakeling aan die Noordwes-Universiteit en ʼn voormalige joernalis en kommunikasiepraktisyn. Die werkswinkel sal deelnemers toerus met die nodige kennis en praktiese vaardighede om in-die-kol mediaverklarings te skryf wat nuusredakteurs se aandag trek en nié in hul snippermandjie beland nie.

Kursus: Skryf ʼn mediaverklaring

Gemik op: Kommunikasiepraktisyns en entrepreneurs

Datum: 13 Mei 2021

Tyd: 09:00 tot 13:00

Inskrywings sluit: op 7 Mei 2021

Formaat: Aanlyn en regstreeks