Skenkingsfonds
Skenkingsfonds

Skenkingsfonds

Gewone prys
R 50.00
Uitverkopingsprys
R 50.00
Versendingskoste word met bestelling bereken.
Hoeveelheid moet 1 of meer wees

Talle mense verkeer in nood en jy kan help.

Ondersteun Akademia se skenkingsfonds en help 'n medestudent om hul studiedrome te verwesenlik.

As jy ʼn ekstra R50 of R100 het, skenk dit!

Vir groter skenkings, kontak ons by vriende@akademia.ac.za

Saam maak ons ʼn verskil.