Skryfnet: Inleiding tot Kreatiewe Skryfkuns

Skryfnet: Inleiding tot Kreatiewe Skryfkuns

Gewone prys
R 2,800.00
Uitverkopingsprys
R 2,800.00
Versendingskoste word met bestelling bereken.
Hoeveelheid moet 1 of meer wees

Inleiding tot Kreatiewe Skryfkuns

 

Formaat: Aanlyn kursus

Datum: 11 Julie 2022

Gemik op: Enigiemand wat graag wil skryf.

Prys: R2 800

 

Inleiding tot Kreatiewe Skryfkuns is ’n inleidende, praktiese kursus in die skryf van verhalende prosa, met spesifieke verwysing na die skryf van ’n kortverhaal. Dit is ontwikkel deur prof. Hans du Plessis en word aangebied deur Corlia Fourie. In hierdie kursus word deelnemers toegerus met die teoretiese kennis en praktiese vaardighede om ’n eie verhaal te beplan, skryf en ontleed.