
Skryf ’n Toespraak
Formaat: Aanlyn werkswinkel
Datum: 31 Julie 2022
Gemik op: leerders tussen die ouderdomme van 12 en 18
Prys: R650 per persoon (10%-afslag vir groepe van 5 of meer)
Skryf ’n Toespraak is ’n praktiese eendagwerkswinkel vir leerders tussen die ouderdomme van 12 en 18 wat fokus op al die bestanddele wat nodig is om ’n wen-toespraak te skryf. Dit word aangebied deur Erica Dannhauser en vind plaas by Akademia.