Webinaar: Sosiale media vir entrepreneurs

Webinaar: Sosiale media vir entrepreneurs

Gewone prys
R 150.00
Uitverkopingsprys
R 150.00
Versendingskoste word met bestelling bereken.
Hoeveelheid moet 1 of meer wees

AfriForum Sakenetwerk bied in samewerking met Akademia ’n webinaar aan.

Inligting oor die webinaar:

Tema: Sosiale media vir entrepreneurs

Datum: 21 September 2021

Tyd: 15:00-16:00

Plek: Via Teams

Spreker: Christo Golden