Werkswinkels: Entrepreneur van die jaar-kompetisie

Gewone prys
R 900.00
Uitverkopingsprys
R 900.00
Versendingskoste word met bestelling bereken.
Hoeveelheid moet 1 of meer wees

Werkswinkels: Entrepreneur van die jaar-kompetisie

Woon al vier werkswinkels by:

  • Registreer vir al vier teen 10% afslag.
  • Maandag 30 Augustus 2021 tot Donderdag 2 September 2021.

Werkswinkel 1: Finansies vir entrepreneurs

  • Michelle Coetzee bied ʼn werkswinkel aan om te bepaal of jy jou onderneming se finansies slim bestuur.
  • Maandag 30 Augustus 2021 om 09:00 tot 12:00.

Werkswinkel 2: Dink strategies

  • Drs. Ingrid le Roux en Marius Pretorius bied ʼn werkswinkel oor die pilare van entrepreneurskap aan.
  • Dinsdag 31 Augustus 2021 om 09:00 tot 15:00.

Werkswinkel 3: Gebruik sosiale media tot jou voordeel

  • Marike Fereirra bied ʼn werkswinkel aan oor hoe om jou sosialemediastrategie te verskerp.
  • Woensdag 1 September 2021 om 09:00 tot 15:00.

Werkswinkel 4: Leierskap vir entrepreneurs

  • Erik Kruger bied ʼn werkswinkel aan om te bepaal of jy ʼn gevaarlike of versigtige leier is.
  • Donderdag 2 September 2021 om 09:00 tot 12:00.

Kursusfooi sluit verversings en kursusmateriaal in.
As gevolg van Covid-regulasies is spasie beperk; registreer dus so gou moontlik om teleurstelling te voorkom.