Eerstejaarskamp 2023

Eerstejaarskamp 2023

Gewone prys
R 1,700.00
Uitverkopingsprys
R 1,700.00
Versendingskoste word met bestelling bereken.
Hoeveelheid moet 1 of meer wees

Eerstejaarskamp 2023

Wees studentgereed vir 2023!

Kom saam na die eerstejaarskamp vir Akademia-studente (Fonties). Die jaarlikse eerstejaarskamp beloof om weer een vir die boeke te wees.

Hier ontmoet jy medestudente en bou vriendskappe nog voordat klasse amptelik afskop. Moet nie hierdie geleentheid misloop nie.

Datum: 31 Januuarie - 3 Februarie 2023

Plek: Wag 'n Bietjie kampterrein

Koop jou kaartjie teen 23 Januarie 2023

Voltooi die inskrywingsvorm hier