Opleiding vir entrepreneurs

Opleiding vir entrepreneurs

Gewone prys
R 250.00
Uitverkopingsprys
R 250.00
Versendingskoste word met bestelling bereken.
Hoeveelheid moet 1 of meer wees

AfriForum Sakenetwerk in samewerking met Akademia bied aan: 

Opleiding vir entrepreneurs (opnames).

  • Algemene beginsels van kontraktereg, ondernemingsvorme en aanspreeklikheid.
  • Basiese gebruik van Microsoft Office, opstelling van webwerf en e-posse vir onderneming, gratis en/of goedkoop sagteware vir gebruik in klein sakeondernemings, asook entrepreneuriese vaardighede en werksmag van die toekoms.
  • Basiese beginsels van produk, plek, prys en promosie vir teikenmark.
  • Aanstel of afdank
  • Belasting, registrasies, toepaslike rekenaarprogramme, finansiële state, kontantvloei bestuur, bedryfskapitaal, begrotings en waardetoevoeging van jou produk of diens.

Kliek hier vir meer inligting

Kontak ons: netwerk@afriforum.co.za