Skryf 'n Mediaverklaring

Skryf 'n Mediaverklaring

Gewone prys
R 470.00
Uitverkopingsprys
R 470.00
Versendingskoste word met bestelling bereken.
Hoeveelheid moet 1 of meer wees

Skryf ’n Mediaverklaring

Formaat: Aanlyn werkswinkel

Datum: 4 November 2022

Tyd: 09:00 tot 13:00

Gemik op: Kommunikasiepraktisyns en Entrepreneurs

Prys: R470 per persoon

Skryf ’n Mediaverklaring is ’n praktiese werkswinkel wat ontwikkel is en aangebied word deur dr. Thalyta Swanepoel. Dit rus deelnemers toe met die nodige kennis en praktiese vaardighede om in-die-kol mediaverklarings te skryf wat nuusredakteurs se aandag trek en nié in hul snippermandjie beland nie.