Skryfnet: Skryf ’n Liefdesverhaal

Skryfnet: Skryf ’n Liefdesverhaal

Gewone prys
R 2,100.00
Uitverkopingsprys
R 2,100.00
Versendingskoste word met bestelling bereken.
Hoeveelheid moet 1 of meer wees

Skryf ’n Liefdesverhaal

Formaat: Aanlyn werkswinkel

Datum: 5 September 2022

Gemik op: Enigiemand wat graag ’n liefdesverhaal wil skryf

Prys: R2100

 

Skryf ’n Liefdesverhaal is ’n aanlyn kursus wat fokus op die belangrikste elemente van liefdesverhale. Dis ontwikkel en word aangebied deur die gesoute boekeredakteur, Madri Victor. Deelnemers sal aan die einde van dié kursus toegerus wees om ’n boeiende verhaal te skryf en ook ’n sertifikaat ontvang.

Kursusfooie is nie oordraagbaar of verhaalbaar indien jy nie aan die kursus wat jy gekies het deelneem of dit voltooi nie.