Skryfnet: Swartvrydag-aanbod

Skryfnet: Swartvrydag-aanbod

Gewone prys
R 1,600.00
Uitverkopingsprys
R 1,600.00
Versendingskoste word met bestelling bereken.
Hoeveelheid moet 1 of meer wees

Formaat: Aanlyn kursus

Datum: 25 – 28 November 2022

Gemik op: Kry enige 2023-kursus van jou keuse teen 50%-afslag

Prys: 50%-afslag

  • Inleiding tot Kreatiewe Skryfkuns (27 Februarie tot 24 April OF 24 Julie tot 18 September)

          R3 200 – 50% = R1 600

  • Skryf ’n Liefdesverhaal (13 Februarie tot 27 Mei OF 4 September tot 16 Oktober)

          R2 250 – 50% = R1 125

  • Skryf ’n Kinderverhaal (17 April tot 29 Mei OF 9 Oktober tot 20 November)

          R2 250 – 50% = R1 125

  • Gemeenskapjoernalistiek (25 Mei tot 24 Julie OF 7 Aug tot 16 Oktober)

          R4 000 – 50% = R2 000

  • Skryf ’n Liedjie (Teorie aanlyn 2 Mei tot 5 Junie + 2 dae prakties op 9 en 10 Junie)

           R 5 500 – 50% = R2 750

Bepalings en voorwaardes: Kursusfooie is nie oordraagbaar of terugbetaalbaar indien jy nie aan die kursus wat jy gekies het deelneem, sperdatums haal of dit voltooi nie.

  • Aanbod nie geldig vir kursusse wat reeds bespreek is nie.