
Spesiale aanbod: Inleiding tot Kreatiewe Skryfkuns + Kursus van jou keuse
Formaat: Aanlyn kursus
Datum: Albei kursusse moet binne 12 maande ná die aankoop voltooi word.
Gemik op: Enigiemand wat graag met woorde wil woeker.
Afslagprys: R4 450
Datums vir 2023:
Skryf ’n Kinderverhaal vind plaas op 17 April en 9 Oktober 2023
Skryf ’n Liefdesverhaal vind plaas op 13 Februarie en 4 September 2023
Inleiding tot Kreatiewe Skryfkuns vind plaas op 27 Februarie en 24 Julie
Kursusfooie is nie oordraagbaar of verhaalbaar indien jy nie aan die kursus wat jy gekies het deelneem of dit voltooi nie.