Dagboek en Tafelkalender pakket
Dagboek en Tafelkalender pakket

Dagboek en Tafelkalender pakket

Gewone prys
R 200.00
Uitverkopingsprys
R 200.00
Versendingskoste word met bestelling bereken.
Hoeveelheid moet 1 of meer wees

Akademia-tafelkalender vir 2023

Begin 2023 met ʼn voorsprong en kry jou Akademia-tafelkalender om die jaar suksesvol te beplan. Die dagboek is volgepak met spesiale dae, vakansiedae, mooi foto’s en genoeg spasie om jou notas te skryf. Kry al die inligting wat jy nodig het om 2023 aan te pak met ʼn stylvolle A2-tafelkalender.

  • A2-grootte op karton gedruk
  • Afmetings: 42cm x 59,4cm
  • 12 bladsye vir Januarie-Desember 2023

Akademia-dagboek vir 2023

 Begin 2023 met ʼn voorsprong en kry jou Akademia-dagboek om die jaar suksesvol te beplan. Die dagboek is volgepak met spesiale dae, vakansiedae, mooi foto’s en genoeg spasie om jou notas te skryf. Kry al die inligting wat jy nodig het om 2023 aan te pak met ʼn stylvolle A5-ringbind-dagboek.

  • Ringbind met hardeband
  • Glansvoorkoms
  • Afmetings: 21,4 cm (l) x 14,5 cm (b) x 2,5 cm (h)
  • 394 bladsye