Grys kappiebaadjie met Akademia-handelsmerk
Grootte: S – 3XL
Onderskeie snitte vir mans en dames beskikbaar.
Weens ’n knapper snit word dit aanbeveel om ’n snit groter as jou normale grootte te bestel.
350 gm, 80% katoen, 20% polyester
Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.