
Egte leer boekoortreksel, beskikbaar in ligbruin, met Akademia-embleem.
Ook spesiale stoorplek vir visitekaartjies.
Afmetings: A4
Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.