Akademia-gholfkeps vir dames
Akademia-gholfkeps vir dames
Akademia-gholfkeps vir dames
Akademia-gholfkeps vir dames

Akademia-gholfkeps vir dames

Regular price
R 110.00
Sale price
R 110.00
Shipping calculated at checkout.
Quantity must be 1 or more

Akademia gholfkeps vir dames (visor):

Wees katjie van die baan met Akademia se gholfkeps vir dames.

Beskrywing:

  • Pluiskatoenkeperstof (brushed cotton twill) (100%)
  • Gebuigde voorkant (pre-curved peak)
  • Met Velcro-kleefstroke

Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.