
Akademia-serp vir mans en dames:
Beskrywing:
- 84g akrielstof (gebrei)
- Rekmateriaal
- Serp met fraiings
- Een grootte pas almal
Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.