
- ʼn Gemaklike dubbellaag gesigsmasker van polikatoen.
- Hierdie herbruikbare gesigsmaskers van polikatoen is bedoel vir persoonlike gebruik en nie as plaasvervanger vir persoonlike beskermende toerusting (PPE) vir mediese gebruik, of as plaasvervanger vir enige ander voorkomende maatreëls wat deur gesondheidsowerhede aanbeveel word nie.
- Aanbeveling: Moet daagliks teen ʼn minimum temperatuur van 60° Celsius gewas word.
Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.