
Grys rug- skootrekenaarsak met Akademia-embleem
Geskik vir ʼn skootrekenaar en boeke vir elke dag se klasdraf- of werkvereistes.
Afmetings: 29 cm (w) x 14 cm (d) x 47cm (h)
Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.