
Skryf ’n liedjie
Formaat: Aanlyn werkswinkel
Datum: 2 Mei 2023
Gemik op: Enigiemand wat graag wil leer liedjies skryf wat met die hart praat
Prys: R5 000
Skryf ʼn Liedjie is ʼn praktiese kursus vir enigiemand wat graag liedjies wil skryf wat met die hart praat. Dit is ontwikkel deur kenners in die musiekbedryf en kombineer vier weke se teorie met ʼn praktiese tweedag-kontaksessie op 9 en 10 Junie 2023 in Pretoria om alle aspekte van die liedjieskryfproses vas te vang.
Kursusfooie is nie oordraagbaar of verhaalbaar indien jy nie aan die kursus wat jy gekies het deelneem, sperdatums haal of dit voltooi nie.