R145
Dagboek vir 2023
Begin 2023 met ʼn voorsprong en kry jou Akademia-dagboek om die jaar suksesvol te beplan. Die dagboek is volgepak met spesiale dae, vakansiedae, mooi foto’s en genoeg spasie om jou notas te skryf. Kry al die inligting wat jy nodig het om 2023 aan te pak met ʼn stylvolle A5-ringbind-dagboek.
Beskikbaarheid: 277 in voorraad
Akademia MSW (Maatskappyregistrasienommer: 2005/024616/08) is by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as privaat hoëronderwysinstelling geregistreer ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997
Registrasienommer: 2011/HE08/005
© Kopiereg © 2023 - Akademia - Alle Regte Voorbehou