Artium-konsert (Saterdagaand 30 September)
R100
Is julle lus vir drama?
En goeie musiek so tussendeur?
Dan moet jy dadelik ʼn kaartjie vir die Artium-konsert koop.
Huis Strelitzia, Huis Valorem en Huis Hennops gaan mekaar op die planke uitdaag en Akademia se twee sêr-groepe gaan optree.
Kom ondersteun jou koshuis en jou mede-Fonties!
Datum: Vrydag 29 September en Saterdag 30 September
Plek: Laerskool Wierdapark
Tyd: 17:30 vir 18:00
Daar is beperkte kaartjies so koop dadelik!
Geen fisiese kaartjies word uitgereik nie. Jou naam verskyn op ‘n lys by die deur.
*Kaartjies is nie terugbetaalbaar nie.
Beskikbaarheid: 193 in voorraad