Teken in
Skep 'n rekening

Direkteursdinee 2023

R250

Tema: Dans met die rooi rok

  • Datum: Saterdag 4 November
  • Tyd: 18:00
  • Plek: Leriba
  • Koste: R250 p.p.

Voorkeur vir Akademia se senior studente (derdejaarstudente en op)

Slegs 200 kaartjies beskikbaar

Kom ons sluit die jaar op ʼn hoë rooi noot af!

Navrae: akaprojekte@akademia.ac.za

*Geen fisiese kaartjies word uitgereik nie.

Beskikbaarheid: 66 in voorraad

Scroll to Top