Fontasties-gala-aand
R120
Die Fontasties-gala-aand is ʼn spoggeleentheid waar die beste items van die Fontasties-kunstefees vertoon word. Koop nou jou kaartjie om deel van hierdie spesiale aand te wees.
Datum: 24 April
Plek: Die Centurion teater
Tyd: 18:30 vir 19:00
Koste per kaartjie: R120
Hoeveelheid kaartjies beskikbaar: 200
Jy sal nader aan die tyd ʼn QR-kode ontvang wat by die deur gewys moet word.
*Kaartjies is nie terugbetaalbaar nie.
*Akademia sal nie versending terugbetaal wat verkeerdelik gekies is nie.
Beskikbaarheid: 114 in voorraad