Teken in
Skep 'n rekening

Huis Hennops boksaand

R150

Huis Hennops vir die eerste keer ʼn boksaand. Die fondse wat ingesamel word, word ten bate van die Hennops-ondersteuningsfonds aangewend. Kom geniet die aand saam met Akademia-personeel en Fonties

Datum: 27 Julie 2024

Tyd: Vanaf 16:00

Koste: R150

Plek: Sol-Tech, Duinlewerikstraat 16, Monument Park X15, Pretoria, 0105

* Kaartjies is nie terugbetaalbaar nie.

* Let daarop dat daar foto’s geneem gaan word by die geleentheid.

Scroll to Top