Teken in
Skep 'n rekening

Skryf vir gemeenskapsmedia

R4 250

Skryf vir gemeenskapsmedia

Formaat: Aanlyn kursus

Datum: 1 April 2024

Tydsduur: 10 weke

Gemik op: Enigiemand wat graag die basiese beginsels van gemeenskapsjoernalistiek wil leer

Prys: R4 250

Skryf vir gemeenskapsmedia is ’n praktiese joernalistieke kursus vir diegene wat passievol is oor nuus en dit met integriteit wil oordra. Dit is ontwikkel deur Maroela Media en fokus op die fynere detail van joernalistiek, spesifiek in die digitale omgewing. Na afloop van die kursus sal jy ’n sertifikaat ontvang en gerat wees om gemeenskapsnuus effektief weer te gee.

Kursusfooie is nie oordraagbaar of verhaalbaar indien jy nie aan die kursus wat jy gekies het deelneem, sperdatums haal of dit voltooi nie.

Scroll to Top