Aanlyn damesoggend ter viering van Vrouemaand
Aanlyn damesoggend ter viering van Vrouemaand

Aanlyn damesoggend ter viering van Vrouemaand

Gewone prys
R 60.00
Uitverkopingsprys
R 60.00
Versendingskoste word met bestelling bereken.
Hoeveelheid moet 1 of meer wees

Kom kuier saam met Akademia se Studenteraad en Rianca de Wet van Klerekas.com by ʼn aanlyn damesoggend! Rianca gesels oor die verskillende baadjies van vrouwees, en daar is heerlike pryse te wen. Bederf jouself, jou ma, jou sussie en vriendinne met hierdie spesiale geleentheid!

Datum: 22 Augustus 2020

Tyd: 10:00-11:00

Tema: Prinsesse en pajamas

Stuur navrae na sr@akademia.ac.za

Koop jou kaartjie hier.