R50
Beskerm jou teen die son, wind en koue.
Vir alle sport- en avontuurentoesiaste, maar nou ook ʼn mode-bykomstigheid. Perfek vir enige geleentheid.
Hierdie buff is vervaardig van 100% mikroveselvogverwyderende materiaal wat gemak verhoog en die vel teen irritasie beskerm.
Hierdie buff is blou met wit Akademia-embleme.
Een grootte pas almal.
Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.
Uit voorraad uit
Akademia MSW (Maatskappyregistrasienommer: 2005/024616/08) is by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as privaat hoëronderwysinstelling geregistreer ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997
Registrasienommer: 2011/HE08/005
© Kopiereg © 2023 - Akademia - Alle Regte Voorbehou