Dagboek en tafelkalender vir 2022
Dagboek en tafelkalender vir 2022

Dagboek en tafelkalender vir 2022

Gewone prys
R 200.00
Uitverkopingsprys
R 200.00
Versendingskoste word met bestelling bereken.
Hoeveelheid moet 1 of meer wees

Ter viering van Akademia se tiende verjaarsdag in 2022 stel ons graag ʼn spesiale uitgawe van ons dagboek en tafelkalender beskikbaar.

Indien jy die dagboek en tafelkalender saam aankoop, kry jy dit teen 'n spesiale prys van R200.

Met die aankoop van die dagboek en tafelkalender dra jy by tot Akademia se skenkingsfonds.

#Akademia10jaar #DieWinkel #Pionierswerk