Akademia-gedenkboek

Akademia-gedenkboek

Gewone prys
R 650.00
Uitverkopingsprys
R 650.00
Versendingskoste word met bestelling bereken.
Hoeveelheid moet 1 of meer wees

Hoe vang ʼn mens Akademia se verhaal in een boek vas? Daar is so baie verhale wat al vertel is en nog vertel moet word. Ilze Nieuwoudt as skrywer bied met hierdie praguitgawe op ʼn kleurvolle en onderhoudende wyse ʼn blik op ʼn dekade van pionierswerk. Lees die boek om inspirasie te put uit ons pioniers se verlede om ook jou eie verhaal in die groter Akademia-storie te kan skryf. Bestel jou spoguitgawe sommer vandag nog!

 Koste per boek is R650.00