Akademia-gholfdag 2021

Akademia-gholfdag 2021

Gewone prys
R 3,200.00
Uitverkopingsprys
R 3,200.00
Versendingskoste word met bestelling bereken.
Hoeveelheid moet 1 of meer wees

Akademia-gholfdag 2021


Akademia hou ʼn gholfdag ten bate van die Kampus Trust

Vrydag 30 Julie 2021

Wingate Park Buiteklub, Pretoria

Registrasie: 10:00-11:00

Afslaantyd: 11:30 (vanaf verskeie putjies)

Koste vir ʼn vierbal: R3 200

Waarvoor wag jy? Skryf ʼn span in!

 

Vierbal sluit in:

  • Verwelkomingsakkie per speler
  • Gebruik van gholfkarretjies (twee per span)
  • Eet by die halfweghuis
  • Bywoning van aandfunksie

 

Besoek gerus Akademia se webtuiste vir meer inligting oor die gholfdag.