Inleiding tot Kreatiewe Skryfkuns
R3 400
Inleiding tot Kreatiewe Skryfkuns
Formaat: Aanlyn kursus
Datum: 13 Mei 2024 tot 8 Julie 2024
Gemik op: Enigiemand wat graag wil skryf.
Prys: R3 400
Inleiding tot Kreatiewe Skryfkuns is ’n inleidende, praktiese kursus in die skryf van verhalende prosa, met spesifieke verwysing na die skryf van ’n kortverhaal. Dit is ontwikkel deur prof. Hans du Plessis en word aangebied deur Elzebet Stubbe. In hierdie kursus word deelnemers toegerus met die teoretiese kennis en praktiese vaardighede om ’n eie verhaal te beplan, skryf en ontleed.
Bepalings en voorwaardes: Kursusfooie is nie oordraagbaar of terugbetaalbaar indien jy nie aan die kursus wat jy gekies het deelneem, sperdatums haal of dit voltooi nie.