
Inleiding tot Kreatiewe Skryfkuns
Formaat: Aanlyn kursus
Datum: 27 Februarie 2023
Gemik op: Enigiemand wat graag wil skryf.
Prys: R3 200
Inleiding tot Kreatiewe Skryfkuns is ’n inleidende, praktiese kursus in die skryf van verhalende prosa, met spesifieke verwysing na die skryf van ’n kortverhaal. Dit is ontwikkel deur prof. Hans du Plessis. In hierdie kursus word deelnemers toegerus met die teoretiese kennis en praktiese vaardighede om ’n eie verhaal te beplan, skryf en ontleed.
Bepalings en voorwaardes: Kursusfooie is nie oordraagbaar of terugbetaalbaar indien jy nie aan die kursus wat jy gekies het deelneem, sperdatums haal of dit voltooi nie.