
Spesifikasies:
- Gemaak van rekbare materiaal.
- Verstelbaar om op verskeie maniere gedra te word.
- Lengte: 700_mm | Breedte: 90_mm
- Stylvol en uniek
- Beskikbaar in drie kleure.
Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.