
Polylon 36: Die kouse is gemaak van duursame en sagte stof. Die geheim is in die PolyLon36-vesel wat ʼn vermening van nylon en poliëster is.
Klou om te hou: Die rekstof in die kouse voorkom dat dit afgly – ook as jy oefen dat die spoeg spat.
Versterkte hak en toon: Die naatlose hak- en toonondersteuning verseker dat daar minder impak op die drukpunte is en jy dit met gemak heeldag lank kan dra.
Groottes:
Medium 4-7
Large 8-11
Prys R105.00