Krisisfondsbydrae
Krisisfondsbydrae
Krisisfondsbydrae

Krisisfondsbydrae

Gewone prys
R 10.00
Uitverkopingsprys
R 10.00
Versendingskoste word met bestelling bereken.
Hoeveelheid moet 1 of meer wees

Wil jy ʼn medestudent help om hulle studiedrome te verwesenlik?

Of wil jy graag ʼn honger kind voed?

As jy ʼn ekstra R10 of R50 het, skenk dit!

As jy bevoorreg is en graag met ander wil deel, raak betrokke deur ʼn skenking te maak aan Akademia se Krisisfonds.