
Spesifikasies:
- Sakke in die sy
- X-Tech, afwerking van hoogstaande gehalte, droog vinnig en beheer vogtigheid
- Dubbele, vertikale, weerkaatsende omboorsel
- Grys is ʼn nuwe kleurstyl as opsie vir mans
- 100% poliëstermateriaal, liggewig (100 g) en skeurbestand
- Broekband met rek en trekkoord
Grootte |
XS |
S |
M |
L | XL | 2XL | 3XL |
cm | 32-39 | 35-42 | 38-45 | 41-48 | 45-52 | 49-56 | 53-60 |