
Agtpaneel vlootblou sambreel
190T poliëster
Staalsteel
Handvatsel met rubberomhulsel
Ideaal vir klasdraf, gholf en dag-tot-dag gebruik.
Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.