Skenk tweedehandse handboeke  aan ʼn behoeftige student
Skenk tweedehandse handboeke  aan ʼn behoeftige student

Skenk tweedehandse handboeke aan ʼn behoeftige student

Gewone prys
R 50.00
Uitverkopingsprys
R 50.00
Versendingskoste word met bestelling bereken.
Hoeveelheid moet 1 of meer wees

Verlede jaar was ʼn uitdagende een vir talle studente.

Help ʼn medestudent om hulle studiedrome te bewaarheid deur jou handboeke te skenk of ʼn donasie te maak.

Maak ʼn vinnige donasie hier of stuur ʼn e-pos aan sr@akademia.ac.za om handboeke te skenk.

#StudenteGeeOm #HelpMekaar #AkademiaStudente