Skryfnet – Inleiding tot Kreatiewe Skryfkuns

Skryfnet – Inleiding tot Kreatiewe Skryfkuns

Gewone prys
Uitverkoop
Uitverkopingsprys
R 2,800.00
Versendingskoste word met bestelling bereken.
Hoeveelheid moet 1 of meer wees

Skryfnet se eerste aanlyn kursus – Inleiding tot Kreatiewe Skryfkuns – begin in April 2021.

Hierdie kursus van agt weke is ontwikkel en word ook aangebied deur die bekroonde Afrikaanse skrywer prof. Hans du Plessis.

Die kursus bestaan uit agt leergedeeltes met notas, video’s, praktiese opdragte, aanvullende leermateriaal en regstreekse aanlyn sessies met die aanbieder. Aan die einde van die kursus sal deelnemers kan spog met ʼn afgeronde kortverhaal en ʼn sertifikaat van Akademia.

Sodra die aankoop en registrasie gefinaliseer is, sal deelnemers besonderhede ontvang om op die aanlyn leerplatform aan te teken.

Koste vir die kursus beloop R2800. Maak gebruik van die spesiale aanbod van R2400 as jy voor 15 Maart registreer.