
Skryf ’n Kinderverhaal
Formaat: Aanlyn werkswinkel
Datum: 6 Junie 2022
Gemik op: Enigiemand wat graag ’n kinderverhaal wil skryf
Prys: R2100
Skryf ’n Kinderverhaal is ’n praktiese skryfkursus wat fokus op die belangrikste elemente van kinderverhale. Dis ontwikkel deur Carina Diedericks-Hugo en word aangebied deur Nanette van Rooyen. Deelnemers sal aan die einde van dié kursus toegerus wees om stories te skep vir kinders tussen agt en twaalf en ook ’n sertifikaat ontvang.