Teken in
Skep 'n rekening

Spesiale aanbod: Inleiding tot Kreatiewe Skryfkuns + Kursus van jou keuse

R5 100

Spesiale aanbod: Inleiding tot Kreatiewe Skryfkuns + Kursus van jou keuse

Formaat: Aanlyn kursus

Datum: Albei kursusse moet binne 12 maande ná die aankoop voltooi word.

Gemik op: Enigiemand wat graag met woorde wil woeker.

Afslagprys: R5 100

Inleiding tot kreatiewe skryfkuns: 13 Mei 2024 of 2 September 2024 (verpligtend)

Skryf ’n gedig: 8 April 2024

Skryf ’n draaiboek: 1 Julie 2024 (sluit nie die praktiese eendagwerkswinkel van R900 in nie)

Skryf ’n kinderverhaal: 12 Augustus 2024

Sekere kursusse is nie deel van die aanbod nie, waaronder Skryf ’n liedjie en Skryf vir gemeenskapsmedia.

Kursusfooie is nie oordraagbaar of verhaalbaar indien jy nie aan die kursus wat jy gekies het deelneem of dit voltooi nie.

Stuur asb. ’n e-pos na navrae@skryfnet.co.za met jou keuse van datum vir die inleidende kursus en jou keuse van tweede kursus.

Scroll to Top