Tafelkalender vir 2022

Tafelkalender vir 2022

Gewone prys
R 50.00
Uitverkopingsprys
R 50.00
Versendingskoste word met bestelling bereken.
Hoeveelheid moet 1 of meer wees

Tafelkalender vir 2022

Ter viering van Akademia se tiende verjaarsdag volgende jaar stel ons graag ʼn spesiale uitgawe van die tafelkalender beskikbaar.

Die tafelkalender is volgepak met spesiale dae, vakansiedae, mooi foto’s en genoeg spasie om jou notas te skryf.

Met die aankoop van die tafelkalender dra jy by tot Akademia se skenkingsfonds.

#Akademia10jaar #DieWinkel #Pionierswerk

 

Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.