Vakkeuse-aand vir graad 9’s
Vakkeuse-aand vir graad 9’s

Vakkeuse-aand vir graad 9’s

Gewone prys
R 50.00
Uitverkopingsprys
R 50.00
Versendingskoste word met bestelling bereken.
Hoeveelheid moet 1 of meer wees

Is jy onseker oor watter vakke om volgende jaar te kies? Akademia hou ʼn eksklusiewe vakkeuse-aand vir graad 9’s. Kenners gesels oor hoe om die regte vakke te kies en watter toetse jy kan oorweeg om af te lê. Moenie hierdie geleentheid misloop nie! Die regte vakkeuses het verreikende en verrykende gevolge.

Datum: 4 Augustus 2021
Tyd: 18:00-19:00
Koste: R50
Formaat: Teams (aanlyn)

Onthou om jou sitplek hier op die Akademia-webblad te bespreek.