Verwelkomingsaksie 2023

Verwelkomingsaksie 2023

Gewone prys
R 30.00
Uitverkopingsprys
R 30.00
Versendingskoste word met bestelling bereken.
Hoeveelheid moet 1 of meer wees

Verwelkomingskuier saam met RICUS NEL en SolTech vir seniors en nauurse studente.

  • Datum: Vrydag 27 Januarie 2023
  • Tyd: Vanaf 15:00, optrede begin 19:00
  • Plek: SolTech-plaas
  • Koste: R30 per persoon

Navrae: sr@akademia.ac.za

Ingang: Geen fisiese kaartjies word uitgereik nie. Jou naam sal op 'n lys by die hek wees wat afgemerk sal word. 

 

*Daar is ʼn fotograaf en videospan wat die aksie vir ons mooi gaan vasvang en alles ná die tyd beskikbaar sal stel. Neem ook kennis dat hierdie foto’s vir bemarkingsdoeleindes op sosiale media gebruik gaan word.